Browsed by
Etiket: tuna vulsel

Pannekoek Aandete

Pannekoek Aandete

As die VLU tannies pannekoek voor jou plaaslike Pick ‘n Pay bak dan gaan een van die volgende twee gedagtes deur elke ma se kop: “Ek moet my uit die voete maak! Die kinders gaan hul nou raaksien en ek het nie kontant by my nie, dan gaan hul aandring op pannekoek vir aandete!” of “Fantasties, ek koop sommer 3 dosyn, die kinders gaan in elkgeval daarop aandring vir aandete”. Die feit bly staan; kinders – en grootmense – is…

Read More Read More