Browsed by
Maand: September 2017

Almal aan boord die verjaarsdag trein…

Almal aan boord die verjaarsdag trein…

So jou kind se verjaasdag sluip nader, maar hoe ouer hul word hoe meer werk word dit vir jou. Wanneer jou kind byvoorbeeld 2 word kan jy haar verjaasdag “uitstel” totdat jy al jou bearings bymekaar gekry het en selfs soveel as 2 maande later ‘n koek bak en haar met ‘n opgewonde houding wakker maak met die woorde “Wie verjaar vandag?!” Voila, jou kind is in ekstase, daar is ‘n koek en ‘n geskenk. Dis mos waaroor ‘n verjaarsdag…

Read More Read More

Feestelike Vrydae!

Feestelike Vrydae!

Vrydae aande is feestyd! Ons vier die naweek, die vooruitsig van geen skool die volgende dag, laataand TV kyk en – vir ons as ouers – die vooruitsig om moontlik bietjie later as half 6 te kan slaap. Ai, dis lekker om te hoop… Maar nietemin, Vrydae aande is feestyd! Die kinders kan tent opslaan – dit behels al my sitkamer meubels in fort posisie rondgeskuif, met ‘n laken, of twee, of drie of alles in jou kas afhangende hoe…

Read More Read More