Browsed by
Kategorie: Nageregte

Tem jou inner-draak

Tem jou inner-draak

Ek skrik my in ‘n ander bloedgroep in toe die foon in donker nag nog lui. Ek probeer my uiterste bes om wakker te klink, maar weet nie wie ek probeer flous nie, want wie is nou regtig wakker so skuins voor 5 in die oggend? Dis my seuntjie se saamry geleentheid – hul voertuig het gebreek en wil weet of ek hul asseblief vandag sal kan gaan optel vir skool. Ja, natuurlik! Ek sal 6 uur daar wees. Ek…

Read More Read More

Seuns en hul speelgoed

Seuns en hul speelgoed

Seuntjies is uniek – in my opinie veel makliker as dogtertjies. My dogtertjie is uhm… Ek is nie seker nie. Soms is sy my fraai klein dogtertjie met strikkies in die hare, maar ek durf nie vir haar sê my groot kind nie; “NEE!” sal die antwoord kom. O, dan is sy seker my ou baba dogtertjie “NEEEEEE!” sal die antwoord weer kom. Nou wat op dees aarde is sy dan sal ek gefrustreerd probeer uitvind. Haar antwoord? “Ek is…

Read More Read More

Masker op!

Masker op!

Toe ek die eerste keer die fliek Taken gekyk het, het ek gedink dat dit verregaande is. Natuurlik moet dit vreeslik wees, maar sulke dinge gebeur mos nie regtig nie, of hoe?   Intussen het ek ‘n ma geword en kyk nou met heel ander oë na daardie fliek. Weens globalisasie is die wêreld ook ‘n veel kleiner plek as 10 jaar gelede en ons is meer bewus van mensehandel. As ‘n ma van twee pragtige kinders kan ek nie…

Read More Read More

Slaaptydroetine

Slaaptydroetine

Slaaptydroetine. In ons huis is dit eet, bad en slaap. Teen 8 uur is al die kinders in die bed en aan die slaap. Regtig? REGTIG? Genade, deel asb jou geheim met my!! As ‘n mens se sukses as ouer gemeet was aan  kinders wat teen 8h in die bed is met vol magies en skoon lyfies het ek gefaal. Met ‘n onderskeiding. Dis nie dat ek dit níe probeer toepas nie, maar, ag ek weet nie. Terwyl ek afdek…

Read More Read More

Skape en Skuimpies

Skape en Skuimpies

Dit is daardie tyd van die jaar waaroor my kinders gek is. Dit is lamtyd vir die skape! Hulle wil tóg net te graag aan die ou goedjies vat en vryf. Natuurlik mag hulle nie, want anders gaan die ooie nie weer die lammers vat nie. Daar bly tog enkele ooie wat wel hul lammers weggooi en díe lammetjies word dan hans-lammetjies. Of sommer Hansies. As dit by name kom strek ons kreatiwiteit so ver soos…. jy het reg geraai….

Read More Read More