Ken jy die wet…
Wat die wet sê Ek luister hierdie week na die nuus en hoor dat dit onwettig verklaar is om lyfstraf op ‘n kind toe te dien. Enigsins. Dus mag my kind nie net meer nie pakslae kry by die skool nie, maar ook nie meer by die huis nie. Regtig? Hulle dink seker daar is baie ouers met bitter baie selfbeheersing in daar buite. Dit verg alreeds genoeg selfbeheersing om hulle nie aan hul ore op te hang nie, wat…