Gevreesde Geluide …
Terwyl ek die karnallies se geite en gure geniet, maar ook terselfde tyd verwens, het ek gedurende hierdie afgelope paar weke ‘n paar geluide begin vrees en ek is seker dat elke ma met my sal saamstem.

Seuntjies is uniek – in my opinie veel makliker as dogtertjies. My dogtertjie is uhm… Ek is nie seker nie. Soms is sy my fraai klein dogtertjie met strikkies in die hare, maar ek durf nie vir haar sê my groot kind nie; “NEE!” sal die antwoord kom. O, dan is sy seker my ou baba dogtertjie “NEEEEEE!” sal die antwoord weer kom. Nou wat op dees aarde is sy dan sal ek gefrustreerd probeer uitvind. Haar antwoord? “Ek is…