Browsed by
Maand: Desember 2017

Desember Drankies …

Desember Drankies …

Desember vakansies raak lank. Selfs vir die kinders… Myne het 4 slapies voor Kersfees vir my kom vra hoeveel slapies nog voor die skool begin, so in plaas daarvan dat daar ‘n advent kalender bo sy bed hang het ons een gemaak wat die slapies aftel tot wanneer die skool begin. 27 slapies. Hoe gaan ek hul besig hou tot dan? En hoe gaan ek al my varkies op hok hou sonder om pille vir Kersfees te kry? Die hele…

Read More Read More

Chillax net!

Chillax net!

Het iemand al vir jou gesê “chillax”. Regtig? Is dit nou ‘n woord? Poplap, as jy net 2 ure behoorlike slaap vir die nag ingekry het, as jou hare ook maar net-net gekam is, as jy vir die oggend voordat jy nog in die kar geklim het al deur 3 skoon uniforms was. As jy steeds ‘n snotsreep op jou skouer het, maar jy moet die klere aan hou omdat daar nie nog ‘n skoon uniform oor is nie. As…

Read More Read More