Browsed by
Maand: Oktober 2018

Fiemies

Fiemies

Ek sit nogal met ‘n dilemma. Ek het nog altyd gedink dat ek lekker en interessante kos maak waarvan my kinders hou. Die smaak is nog altyd lekker en ek doen moeite met die opdiening van my kos. Dis nou nie Masterchef nie, maar my kinders geniet dit nog altyd en eet wat ek vir hulle opskep. Toe daal daar iets oor my huis neer en ek durf die vloekwoord nie eers hardop uitspreek nie. F-I-E-M-I-E-S.   Ja, my ses-jarige…

Read More Read More

Dit het my oorgekom…

Dit het my oorgekom…

Oktober is Miskraam & Stilgeboorte Bewustheidsmaand. (Ek hoop ek het dit reg vertaal). Volgens statistiek verloor een uit elke vier mamma’s hul baba’s. Teoreties beteken dit dat elke vierde vrou wat jy raakloop haar baba verloor het. Dit is skrikwekkend! Tog hoor jy niemand daaroor praat nie, hoekom nie? Ek het besluit om die stilte te breek en my storie te vertel, want dit het mý ook oorgekom: Ons het twee pragtige kinders, maar in my moederhart weet ek dat…

Read More Read More