Browsed by
Maand: April 2018

En toe verloor ek dit…

En toe verloor ek dit…

Ek het die laaste paar weke baie bekommerd geraak oor my 5-jarige. Ek praat met hom, maar hy reageer glad nie. Dis asof hy my nie hoor nie. Ek het aanvanklik voor hom gaan staan & hom in die oë gekyk voordat ek begin praat, want miskien hoor die kind werklik nie. Dit het ook geleidelik erger geraak. Eers was dit een of twee keer elke af en toe, maar dit het erger en erger geraak. “Dries” niks nie. “Dries…”…

Read More Read More

Die terreur van n tweejarige

Die terreur van n tweejarige

Kinders, veral tweejariges, is geneig om die slegste in ‘n mens uit te bring… Hulle toets jou. ELKE. LIEWE. DAG. Nie net jou grense nie, maar ook jou geduld, jou geestelike welstand, jou huwelik, jou fisiese krag, jou woordeskat, jou vermoë om koue koffie af te wurg, het ek nodig om aan te gaan? Hulle toets elke liewe ding in en om jou lewe wat getoets kán word en dan vat hulle dit so ‘n entjie verder en toets die…

Read More Read More