Graad 1
Die skool het verlede week begin en ons was so ongelooflik opgewonde vir Graad 1! Die aand voor die tyd is die skoolklere reggesit, kosblik gepak en tas is gepak.

Die skool begin hierdie week en daar heers groot opgewondenheid in ons huis, want my oudste gaan Graad 1 toe.