Paasfees feestyd …
Dit is Paasfees. Daar is orals hasies en eiers en alhoewel dit nie iets is wat ek regtig ken nie sien ek al hoe meer dat eiers weggesteek word en kinders dit moet soek. Maar hoe pas dit bymekaar in en waaroor gaan dit alles regtig? Met Paasnaweek vier ons in die Christendom twee van die grootste gebeurtenisse in die wêreld se geskiedenis. Die kruisiging en opstanding van Jesus Christus. Die jaar toe my seuntjie 3 geword het, het…