Tel jou woorde!
Dit het seker so 5 of 6 jaar terug gebeur. Ek was by ‘n vriendin en ek kan nie eers onthou wat die rede was nie, maar haar seuntjie gooi die mees ondenkbare, lelikste vloermoer onder die son! Ek was absoluut uit die veld geslaan, stom! Onthou, ek het op daardie stadium nog nie kinders gehad nie en net daar dink ek die gevaarlikste ding wat ‘n mens ooit kan dink. Wat meer is, ek het huis toe gegaan en…