Browsed by
Kategorie: Uncategorized

Dit het my oorgekom…

Dit het my oorgekom…

Oktober is Miskraam & Stilgeboorte Bewustheidsmaand. (Ek hoop ek het dit reg vertaal). Volgens statistiek verloor een uit elke vier mamma’s hul baba’s. Teoreties beteken dit dat elke vierde vrou wat jy raakloop haar baba verloor het. Dit is skrikwekkend! Tog hoor jy niemand daaroor praat nie, hoekom nie? Ek het besluit om die stilte te breek en my storie te vertel, want dit het mý ook oorgekom: Ons het twee pragtige kinders, maar in my moederhart weet ek dat…

Read More Read More

Stadig Mamma

Stadig Mamma

Jy weet, soms is ons lewe so ‘n gejaag na wind! Ons moet daardie deadline by die werk haal. My huis moet netjies kom, my hare moet gekleur word, die kar moet gediens word, die tuin moet versorg word.   Ek was so opgewonde om my kinders vir die vakansie by my ouers te gaan aflaai. Uiteindelik ‘n bietjie rus en vrede in my huis! Maar nou vang ek myself kort-kort sit en wonder wat hulle doen? Verlang hulle darem…

Read More Read More