Lesers Terugvoering
Is jy n mamma wie se moed al doer diep onder in jou skoene lê? Of n ouma wat die petalje met n glinster in die oog aanskou? Hoe dit ookal sy, ons hoor graag van jou!! Stuur vir ons jou gedagtes, jou pogings of selfs n uitdaging!
Ons geniet elke dag se … wel, manewales met die kinders in die kombuis en stel graag jou voorstelle met blink planne of wenresepte op die proef.
Hier is maar net n paar van die lesersopmerkings wat ons tot dusver ontvang het:
Jacolet Grobelaar skryf …..
Bridget Kirsten skryf ….
Hier is Chantelle Kruger se pannekoek poging… wel gedaan!😉
Na n tegniese onderonsie skryf ons vriendin Karien Engelbrecht …
Nog positiewe terugvoer…
Love jou blog!!! Ons giggel so lekker as ons dit lees want ons kan onsself somer sien.