Masker op!
Toe ek die eerste keer die fliek Taken gekyk het, het ek gedink dat dit verregaande is. Natuurlik moet dit vreeslik wees, maar sulke dinge gebeur mos nie regtig nie, of hoe? Intussen het ek ‘n ma geword en kyk nou met heel ander oë na daardie fliek. Weens globalisasie is die wêreld ook ‘n veel kleiner plek as 10 jaar gelede en ons is meer bewus van mensehandel. As ‘n ma van twee pragtige kinders kan ek nie…