Browsed by
Etiket: snack bord

Feestelike Vrydae!

Feestelike Vrydae!

Vrydae aande is feestyd! Ons vier die naweek, die vooruitsig van geen skool die volgende dag, laataand TV kyk en – vir ons as ouers – die vooruitsig om moontlik bietjie later as half 6 te kan slaap. Ai, dis lekker om te hoop… Maar nietemin, Vrydae aande is feestyd! Die kinders kan tent opslaan – dit behels al my sitkamer meubels in fort posisie rondgeskuif, met ‘n laken, of twee, of drie of alles in jou kas afhangende hoe…

Read More Read More