Browsed by
Etiket: eiers in roosterbrood

Tyd vir ontbyt…

Tyd vir ontbyt…

Ons is laat. Alweer. Waar is julle rugsakke? Hoekom is gister se kosblikke nog daarin? Waar is julle waterbottels? Kom nou! Sluk sluk sluk! Kom borsel tande! Nee, julle kan nie nou legkaart bou nie, ons moet ry. Waar is julle skoene? ONS MOET NÓÚ RY!!! Klink dit bekend? Dis ons daaglikse roetine. Ek verstaan nie; dit vat ‘n kind ongeveer 45 minute om ‘n eenvoudige hemp & broek aan te trek. Los hom egter vir 45 sekondes alleen met…

Read More Read More