Browsed by
Etiket: Trooskos

TROOSKOS!

TROOSKOS!

Myyyyyyyyyne!! Word daar geskree vanuit die badkamer waar my twee kinders oor ‘n tandeborsel baklei. ‘n Tandeborsel! Regtig? Hulle baklei oor net mooi alles! Dis asof die een wag om te kyk waarmee die ander een speel en dan skielik besluit dat hy ook daarmee wou speel. En moenie dink hulle kies die speelgoed waarvan daar twee in die huis is nie, o nee, hulle kies die goed waarvan daar nét een is. Ek maak dit sommer bymekaar & gaan…

Read More Read More